Download Free Ysbeer Ysbeer Wat Hoor Jy Book in PDF and EPUB Free Download. You can read online Ysbeer Ysbeer Wat Hoor Jy and write the review.

Includes publications received in terms of Copyright Act no. 9 of 1916.
Issues for Nov. 1957- include section: Accessions. Aanwinste, Sept. 1957-
Aksie, drama, romanse, trauma, tragedie en intrige; dis alles hier in “Die Natuur se Sweepslag”. ‘n Negentienjarige, Suid-Afrikaanse meisie, Annelise, se lewe word bedreig deur ‘n psigopatiese afloerder wie uiteindelik by hulle huis inbreek met die doel om haar skade aan te doen. Sy neem haar toevlug na familievriende in Kanada. Hier word sy blootgestel aan die mees ondenkbaarste eise. Sy raak bewus van die wit ysbere se toenemende stryd om oorlewing. Die bere word genoodsaak om suidwaarts te begin trek, op soek na ‘n nuwe bron van voeding. Die mynwerkersgemeenskap is die bere egter geensins goedgesind nie, en skiet hulle dikwels voor die voet dood. Wanneer ‘n tweejarige wees ysbeertjie ook suidwaarts begin beweeg, besluit Annelise om in te gryp. Sy sal die beertjie moet oorreed om terug noorwaarts te keer. Sy sal haar moet vergesel en meer as sestig kilometer moet trek. Die temperatuur is minus veertig grade Celsius. Wolwe en moontlike sneeustortings sal getrotseer moet word. Sal sy hierin kan slag, en sal die psigopaat Kanada toe kom om met haar af te kom reken? Hierdie is ‘n boek wat beslis nie maklik neergesit sal kan word nie.
Feliks bly alleen op 'n strand. Sy mense het weggetrek sonder hom. Die wereld het verander. Dit het jare laas gereen. Toe 'n seilskip vol wreedaardige ysbere hul opwagting maak is hulle oortuig Feliks kan hulle gaan wys waar om die laaste ys op aarde te vind. Op hul swerftog die vreemde in begin Feliks besef hul reis kan die wereld verander ...
Dinge loop lelik skeef toe Chante ouma Jan se as in Switserland moet uitstrooi. Saam vasgekeer in die sneeu probeer sy Misha de Jaeeger, Formule een-wereldkampioen, sover moontlik op 'n afstand hou, maar hy byt vas.

Best Books